'N KOMMANDO TEEN BOESMANS. OPMEKINGS:--Hierdie verhaal is deur ds. W. S. Rörich aan ons gestuur en beskryf die aanleiding tot die veldtog en die voortsetting van die beleg van die vesting van die Boesmans.