ONSEDELIKHEID.

Vuil met hul kos, vuil op hul liggaam, wat moet ons van hul sedes

sê? Die beste is dat hulle sedes nie ons sedes is nie. As ons danse

maar 'n tiende so erg was as hulle 'Ko-'Ku-curra of fluitjiedans,

of die Wysgeerdans, sou geen fatsoenlike Afrikaner na 'n dansparty

kan gaan nie.

Iets oor die Boesmankultuur 'n Lesing gehou voor die Suid-Afrikaanse Akademie op Stellenbosch, Januarie 1920, en gedruk op las van die Akademie · 第 10 / 35 题