EERSTE BOODSKAPPER.

Ek kom om julle die nuus te bring:

Mense juig, wees bly en sing!

Transvaal het nie verniet gely--

Transvaal is vry!

Transvaal is vry!

Hoera vir die Vrystaat, hoera vir Transvaal!

Hoera vir ons groot Kommandant-Generaal!

Hoera vir ou Kaapland, hoera vir Natal!

Hoera vir die burgers van oweral!

’N VERKENNER.

Wat is dit hier, wat is dit hier,

Word hier ’n bruilofsfees gevier?

Digters uit Suid-Afrika Bloemlesing uit die poësie van die Twede Afrikaanse-Taalbeweging · 第 91 / 122 题