P. IMKER HOOGENHOUT, B.A.,
J. P. BOTHA, B.A., en P. M. van der LINGEN, B.A.
(_Skoolinspekteurs in Transvaal._)
Die boekies bevat ’n groot aantal illustrasies, waarvan die meerderheid
heeltemaal origineel, en die inhoud van die boekies is fris en lewendig.
Dit is die bedoeling van die skrywers om ’n serie Leesboeke in die skool
te bring wat alles wat tot dusver uitgegee is, sal oortref.