H. H. JOUBERT.

Gebore 1874 op Murraysburg. Onderwyser. Sedert 1905

prokureur-notaris op Middelburg (Transvaal).

Die Trek Drakensberg af

Dingaan se Gesante doen rapport aan hom

Op die Laers aanswerwende Soeloe-hordes

Moeders Skat

Lente-oggend

Donderweer

Dageraad

Adv. C. J. LANGENHOVEN.

Advokaat-joernalis op Oudtshoorn. Later lid van die

Kaapse Provinsiale Raad, waar hy in 1914 die erkenning

van Afrikaans as voertaal by die laer en middelbaar

onderwys bewerkstellig het. Daarna lid van die

Volksraad en tans van die Senaat.

My onherroeplike Kinderdae

Besit en Gebruik

My eie-ek

Laster huldig, Roem beskuldig

Die Mot en die Kers

Aan die Renegaat

Die Openbaring van die Waarheid

Liefde’s onsin

Die Stem van Suid-Afrika

Digters uit Suid-Afrika Bloemlesing uit die poësie van die Twede Afrikaanse-Taalbeweging · 第 5 / 122 题